Laerskool Paarl Gimnasium

ons skool

Skoolfonds 2015

Skoolgelde is verpligtend.

Eerste twee kinders in gesin betaal voluit. Derde en vierde kind betaal halfprys.
Minstens 10% per leerder betaalbaar teen einde Januarie 2015.

Gr. R – Gr. 7 R14 000 per jaar per kind
Gr. 0 R11 500 per jaar per kind
Gr. 00 R11 500 per jaar per kind


Betalingsopsies:

R14 000 kan soos volg betaal word as voorbeeld: (Pas bedrae aan vir die ander tariewe)

Oor 10 maande R 1 400 per maand
Oor 11 maande R 1 273 per maand
Kwartaalliks R 3 729
Halfjaarliks R 7 000

 

R11 500 vir Gr. 0  en Gr. 00 kan soos volg betaal word:

Oor 10 maande R 1 150 per maand
Oor 11 maande R 1 046 per maand
Kwartaalliks R 3 138
Halfjaarliks R 5 750


Betalingswyse:

Debietorderstelsel

  • Ons wil u aanmoedig om van die debietorderstelsel gebruik te maak.
  • Tref asb. reëlings met mev. Luzelle Sieberhagen.

Internetbetaling

Bank: FNB
Rekeningnommer: 62187916344
Takkode: 200-110
Verw: Kind se Naam en Van



Aktiwiteite by Gimnasium

  • 100_1909
  • 2013-08-28_00003
  • Tennis
  • dsc_20012
  • hoog_spring
  • img_1462
  • krieket_sp
  • mini-hokkie1
  • rugby_sp
  • skG_1683
  • skaak
  • swem_sp
>> Hoërskool Gimnasium webtuiste   Laerskool Gimnasium: 021 - 872 4505