Skooldrag

Die skool is trots op sy pragtige, tradisieryke skooldrag. Dit is ‘n absolute vereiste dat leerders te alle tye netjies en korrek geklee moet wees.

Klere is verkrygbaar by De Jagers Uitrusters, Hoofstraat, Paarl.


Somersdrag

Wintersdrag

Gr. R

gr.r winter-700

Skooltasse

  • Stewige tas met harde afskortings binne word aanbeveel.
  • Indien rugsak gebruik – twee drabande oor skouers, asook harde afskortings binne.
  • Geen wieletjietasse.
  • Tasse verkieslik swart, bottelgroen of bruinrooi (maroon).