Kontak per e-pos

Indien u enige navrae, insette of voorstelle het wat betrekking het op 'n leerder se akademiese vordering, sport, beleide of watter terrein ook al, is u welkom om 'n e-pos na die betrokke e-posadres soos hier aangetoon te stuur.

Ons wil u egter versoek om eers die eerste punt van kommunikasie te nader, bv. indien die navraag is met betrekking tot 'n leerder se akademie, u eers die klasopvoeder raadpleeg.

Die volledige proses word uiteengesit in die kommunikasiebeleid.

U is welkom om enige van die onderstaande e-posadresse te gebruik vir voorstelle, insette of navrae met betrekking tot:

Akademie Nasorg
Sport Beleide
Kultuur Dissipline
Spreekbuis