REDENAARS
Leerlinge moet met selfvertroue ‘n beredeneerde toespraak voor ‘n gehoor lewer en die gehoor kan oortuig van hul standpunt. Kreatiewe en logiese denke; asook kritiese luister- en leesvaardighede word ontwikkel.
Ons bied die volgende geleenthede:
- Interne Redenaars
- Interskole Redenaars
- ATKV Redenaars
- Interschools Debating Competition
- Interskole Redenaars
- Interskole Redenaars