SPORTDRAG

  • Sportoefeninge kan in enige gemaklike en geskikte sportdrag bygewoon word.
  • Geen juweliersware word tydens sportoefeninge of wedstryde gedra nie.
  • Die korrekte sportdrag is verpligtend vir alle wedstryde.

Graad 1-3

Graad 4-7

Liggaamlike Opvoeding

  Seuns Dogters
Atletiek

Groen Gim-atletiekbroek
Gim-atletiekfrokkie

Groen Gim-atletiekbroek
Gim-atletiekfrokkie

Krieket

Mini-krieket:
Tekkies
Grys skoolsokkies
Groen Gim-sportbroek
Gim-sporthemp

o.11 – o.13:
Gim-rugbykouse
Groen Gim-sportbroek
Gim-sporthemp
Geskikte krieketskoene

 
Tennis

Gim-sporthemp
Groen Gim-sportbroek
Wit Gim-sokkies
Geskikte tennisskoene

Gim-sporthemp
Groen Gim-romp
Wit Gim-sokkies
Geskikte tennisskoene

Swem

Gim-speedo
Gim-swempet (swempet verpligtend)

Gim-swembroek
Gim-swempet (swempet verpligtend)

Rugby

Wit sportbroek
Gim-rugbytrui
Mondskerm

 
Netbal  

Groen Gim-romp
Wit Gim-sporthemp
Wit Gim-sokkies
Geskikte netbaltekkies

Hokkie

Groen Gim-sportbroek
Gim-sporthemp
Gim-hokkiekouse (swart)
Tekkies / Hokkiestewels
Mondskerm

Groen Gim-romp / groen Gim-sportbroek
Gim-sporthemp
Gim-hokkiekouse (swart)
Tekkies / Hokkiestewels
Mondskerm

Liggaamlike Opvoeding Gr. 1 – 7
Wit rugbybroek of groen Gim-sportbroek
Gim-sporthemp
Geskikte swembroek en swempet
Gr. 1 – 7
Groen Gim-romp of groen Gim-sportbroek
Gim-sporthemp
Geskikte eenstuk swembroek en swempet