top of page
skool_slides.gif
Gim Logo.png

Laerskool Paarl Gimnasium - Sedert 1858

AKADEMIE
 

Welkom by Klein Gim!

IMG_1883.JPG

Baie welkom by die webtuiste van Laerskool Paarl Gimnasium. Met hierdie besoek aan die webtuiste het u toegang gekry tot ‘n tradisie wat sedert 1858 betrokke is by die opvoeding en leer van ons jeug.

​

Laerskool Paarl Gimnasium beywer hom steeds om leerders holisties te ontwikkel en voor te berei vir die wêreld daar buite.

​

By Klein Gim sal u ‘n gevoel van geborgenheid ervaar en sommer gou agterkom die skool, opvoeders, leerders, ouers en gemeenskap funksioneer as ‘n Gim-familie saam.

​

Indien u enige vrae het aangaande die skool, is u baie welkom om die skool te kontak of selfs beter, te besoek.

​

Mag die son van geregtigheid elke besoeker aan die webtuiste bestraal!

​

Gimmie-groete
Louis Lategan
Skoolhoof

Visie & Missie

ONS VISIE:
‘n Uitnemende Afrikaanse skool waar die son van geregtigheid elke kind sal bestraal.
​

Om leerlingprestasie te verbeter deur holistiese opvoeding wat bestaan uit: akademie, sport, kultuur en etos met die doel om die kind se burgerskap, geskiktheid vir die wêreld van werk en selfstandigheid te ontwikkel.

​​

​

ONS MISSIE:

‘n Tradisieryke Gim-familie met kundiges op elke gebied daar stel sodat ons gebalanseerde kinders met godsdienstige waardes kweek wat optimale blootstelling kry om aan veelvuldige geleenthede deel te neem.​​​

Die Gim-Waardes

Gim-Logo_Wit.png

LIEFDE

Diepgaande belangstelling of gehegtheid aan jou Skepper, ‘n persoon of saak.

1000284998.jpg

Skandeer gerus die QR-kode om die 2025-oorsig te sien.

Vir meer informasie:

KONTAK ONS

Main Road, Bertville, Paarl, 7680

E-pos: admin@kleingim.co.za

Tel: 021 872 4505

Sosiale Media

Bly op hoogte met die nuutste sosiale media nuus!

  • Instagram
  • Facebook
BADGE EDIT.jpg
1.png

Payments Powered by

WhatsApp:  083 449 9216
Give us a call:  021 300 4743
Email:  support@sticitt.co.za
bottom of page